Adriaan Richter
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Adriaan Richter (10 Mei 1966 in Roodepoort) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vier-en-veertigste Springbokkaptein. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 1995.
| |||||
Volle naam | Adriaanus Johannes Richter | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 10 Mei 1966 | ||||
Geboorteplek | Roodepoort, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 193 cm | ||||
Massa | 101 kg | ||||
Skool | Roodepoort | ||||
Universiteit | Randse Afrikaanse Universiteit | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank, agsteman | ||||
Springbokno. | 580 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Harlequin RFC | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1988 1989-1998 |
Transvaal Noord-Transvaal |
27 137 |
() () | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1996–1998 | Bulls | 31 | (40) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1992–1995 | Suid-Afrika | 10 | (20) |
Voorafgegaan deur Tiaan Strauss |
Springbokkaptein 1995 |
Opgevolg deur Gary Teichmann |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.