![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/be/Gray994-adenoid.png/640px-Gray994-adenoid.png&w=640&q=50)
Adenoïede
From Wikipedia, the free encyclopedia
Adenoïede is 'n massa limfkliere wat agter die nasale kanaal en aan die bokant van die keel geleë is.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/be/Gray994-adenoid.png/320px-Gray994-adenoid.png)
By kinders is die boonste en agterste dele van die keelholte gewoonlik bedek met 'n groot massa limfweefsel, wat die derde keelholtemagel vorm. Omstreeks 15-jarige leeftyd krimp hierdie mangel egter totdat dit heeltemal verdwyn. Die slymvliesagtige membraan wat die keelholte bedek, word dan weer heeltemal glad.