Acteongroep
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Acteongroep (Frans: Groupe Actéon) is ’n taamlik afgesonderde en onbewoonde subgroep atolle in die verre suidooste van die Tuamotu-argipel in Frans-Polinesië. Dit lê sowat 1 400 km oossuidoos van Tahiti.[1]