Aconcagua
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aconcagua (volle naam: Cerro Aconcagua) is 'n berg in Suid-Amerika wat in die weste van Argentinië aan die grens met Chili geleë is. Op 'n hoogte van 6 962 meter is dit die hoogste berg in die Andes, Suid-Amerika, die Amerikas, die Suidelike Halfrond en die Westelike halfrond. Die Aconcagua is die hoogste berg buite Asië en die 188ste hoogste berg ter wêreld.
Kitsfeite
Aconcagua | |
---|---|
Ligging | Argentinië |
Hoogte | 6 962[1] meter bo seevlak |
Reeks | Andes |
Koördinate | 32°29′12″S 70°0′42″W |
Eerste bestyging | 1897 |
Eerste bestyger(s) | Matthias Zurbriggen |
Vertaling van naam | klip wag (Quechua) |
Sluit