Abraham Simpson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Abraham Jebediah "Abe" Simpson is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Hy was getroud met Mona en is pa van Homer en Herb Powell en oupa van Bart, Lisa en Maggie Simpson. Hy word uitgebeeld as 'n lui, eetlustige en nie baie skerp karakter. Sy stem word gespeel deur Dan Castellaneta.
Kitsfeite Skepping, Eerste verskyning ...
Abraham Simpson | |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Grampa and The Kids (1988) Simpsons Roasting on an Open Fire (1989) |
Geskep deur | Matt Groening |
Stem | Dan Castellaneta |
Inligting | |
Ander name | Abraham Jebediah "Abe" Simpson |
Spesie | Mens |
Geslag | Manlik |
Beroep | Met pensioen |
Getroud met | Mona |
Kinders | Homer, Herb Powell |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Sluit