From Wikipedia, the free encyclopedia
Lisa Marie Simpson (8 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Lisa. In die reeks verteenwoordig sy 'n hoogsiteligente meisie met 'n IK van 159.
Lisa Simpson | |
Lisa Simpson met haar familie | |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Good Night (1987) Simpsons Roasting on an Open Fire (1989) |
Geskep deur | Matt Groening |
Stem | Yeardley Smith |
Inligting | |
Ander name | Lisa Marie Simpson |
Spesie | Mens |
Geslag | Vroulik |
Beroep | 2de graad student aan Springfield Laerskool |
Ander familie | Ouers: Homer en Marge Broers en susters: Bart en Maggie Tannies: Patty en Selma Bouvier Grootouers: Abe en Mona Simpson, Jacqueline en Clancy Bouvier |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.