Abdullah Abdurahman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Abdullah Abdurahman (* 18 Desember 1872, Wellington - † 2 Februarie 1920, Kaapstad) was 'n dokter, 'n gerespekteerde Kaapse politikus en die leier van die Kaapse bruin gemeenskap. Hy was die eerste lid van kleur van die Kaapse stadsraad en die destydse Kaapse Provinsiale Raad. Hy was die leier van die anti-segregasie-beweging African Political Organization wat in 1902 gestig is.[1] Abdurahman is op 2 Februarie 1940 aan 'n hartstilstand oorlede.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Abdullah Abdurahman | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 18 Desember 1872 |
Sterf | 2 Februarie 1940 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Dokter, politikus |
Titel | Dokter |
Politieke party | APO |
Eggenoot | Helen (Nellie) Potter James Margaret May Stansfield |
Kinders | 2 dogters dogter en 2 seuns |
Sluit