79360 Sila-Nunam
asteroïde / From Wikipedia, the free encyclopedia
79360 Sila-Nunam, wat die voorlopige naam 1997 CS29 gehad het, is ’n dubbele, koue[6] klassieke Kuipergordelvoorwerp (cubewano) met twee komponente van byna eenderse grootte wat anderkant Neptunus in die Sonnestelsel geleë is. Die stelsel se naam is ’n kombinasie van die twee liggame s’n: Sila en Nunam.[10]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Ontdekking, Ontdek deur ...
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | Jane Luu David C. Jewitt Chadwick A. Trujillo Jun Chen [1] |
Datum | 3 Februarie 1997 |
Plek van ontdekking | Mauna Kea-sterrewag |
Kleinplaneet-benaming | (79360) Sila-Nunam |
Alternatiewe name | 1997 CS29 |
Kleinplaneet-kategorie | TNV (cubewano)[2][3] |
Wentelbaaneienskappe[4] | |
Epog 13 Januarie 2016 | |
Afelium | 44,8452 AE |
Perihelium | 43,3862 AE |
Halwe lengteas | 44,1157 AE |
Wentelperiode | 293,02 jaar (107 026 dae) |
Gem. anomalie | 331,884° |
Baanhelling | 2,240951° |
Lengteligging van stygende nodus | 304,34152° |
Periheliumhoek | 222,597° |
Natuurlike satelliete | 1 |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | ≈ 250±30 km (Sila) ≈ 235±28 km (Nunam) (335+41−42 km (saam)[5][6][7] |
Massa | 1,084 ± 0,022×1019 kg (saam)[6] |
Gem. digtheid | 0,72+0,37−0,22 g/cm3 |
Rotasieperiode | 300,24 uur |
Sideriese rotasieperiode | 12,50995 ± 0,00036 dae[8] |
Temperatuur | ~42 K |
Skynmagnitude | 21,54-21,78 (2014-2015) |
Absolute magnitude | (saam) 5,5,[9] (individueel) 6,2 & 6,3 (verskil = 0,12),[5] 5,2[4] |
Sluit