72ste Oscar-toekenningsaand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 72ste Oscar-toekenningsaand is op 26 Maart 2000 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1999. Billy Crystal was vir die sewende keer die aanbieder.
Kitsfeite
72ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 26 Maart 2000 | |
Plek | Shrine Auditorium, Los Angeles | |
Aanbieder | Billy Crystal | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | American Beauty | |
Meeste pryse | American Beauty (5) | |
Meeste benoemings | American Beauty (8) |
Sluit
American Beauty het agt benoemings gekry en het vyf Oscars gewen, waaronder vir beste rolprent.[1][2]