71ste Golden Globe-toekenningsaand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 71ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2013 vereer het, is op 28 Januarie 2014 gehou. Van die rolprente en TV-programme wat verskeie pryse ingepalm het, was American Hustle, Behind the Candelabra, Breaking Bad, Brooklyn Nine-Nine en Dallas Buyers Club.[1][2][3]
Kitsfeite
71ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 28 Januarie 2014 | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | 12 Years a Slave (drama) American Hustle (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | Breaking Bad (drama) Brooklyn Nine-Nine (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | Behind the Candelabra |
Sluit