55 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 60 v.C. | 59 v.C. | 58 v.C. | 57 v.C. | 56 v.C. | ◄ 55 v.C. ► | 54 v.C. | 53 v.C. | 52 v.C. | 51 v.C. | 50 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Die soldatewiel[1] naby Kessel vandag.
Astronomiese kalender -54
Ab urbe condita 699
Chinese kalender 2642 2643

壬丑 – 癸寅

Hebreeuse kalender 3706 – 3707
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1 – 2

Gebeure

  • Mei- Die Slag van KesselJulius Caesar wis die Tencteri en die Usipetes in die gebied van die Maas en die Waal uit.
  • Caesar bou 'n brug oor die Ryn en val Germanië binne om die Suebi se oorlogsvermoë te verminder. Hy plunder agtien dae lank dorpe en vernietig hul oeste. Toe trek hy terug oor die brug en vernietig dit.[2]
  • Hoewel dit laat in die somer is, vertrek Caesar na die gebied van Portus Itius (moontlik Boulogne) en berei hom voor om Britannia in te val. Hy het tagtig skepe vir sy twee legioene en nog agtien vir sy ruitery.[2]
  • Die inval in Britannia verloop nie baie suksesvol nie. Getye en storms eis hulle tol en die teenstand is aansienlik. Hy keer eerder terug na Gallië.[2]

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.