5145 Pholus
asteroïde / From Wikipedia, the free encyclopedia
5145 Pholus (uitspraak: ˈfoʊləs, met die voorlopige naam 1992 AD, is ’n eksentrieke sentour in die buitenste Sonnestelsel. Sy deursnee is sowat 180 km. Pholus kruis die wentelbaan van beide Saturnus en Neptunus. Dit is op 9 Januarie 1992 deur die Amerikaanse sterrekundige David Rabinowitz (onerken) ontdek en na ’n sentour in die Griekse mitologie genoem.[2]
Kitsfeite Ontdekking, Ontdek deur ...
Ontdekking [1][2] | |
---|---|
Ontdek deur | Spacewatch |
Datum | 9 Januarie 1992 |
Plek van ontdekking | Kitt Peak-sterrewag |
Kleinplaneet-benaming | (5145) Pholus |
Alternatiewe name | 1992 AD |
Kleinplaneet-kategorie | Sentour [1] |
Etimologie | ’n Griekse sentour |
Wentelbaaneienskappe [1] | |
Epog 31 Julie 2016 | |
Afelium | 32,038 AE |
Perihelium | 8,7184 AE |
Halwe lengteas | 20,378 AE |
Wentelperiode | 91,99 jaar (33 601 dae) |
Gem. omwentelingspoed | 6,01 km/s |
Gem. anomalie | 97,208° |
Baanhelling | 24,705° |
Lengteligging van stygende nodus | 119,30° |
Periheliumhoek | 355,10° |
Minimum baankruisingsafstand: Jupiter | 3,469 AE |
Tisserand se parameter | 3,2 |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 99±15 km[3] 165,03 km (afgelei)[4] 185±16 km[5] 190 km[1][6] |
Rotasieperiode | 9,977 uur[7] 9,980 uur[1][6] 9,982 uur[8] 9,983 uur[9] |
Skynmagnitude | 21,45[10] |
Absolute magnitude | Sowat 7,1[1] |
Sluit