35ste AVN-prystoekenning
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 35ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van tussen 1 Oktober 2016 en 30 September 2017 in die volwasserolprentbedryf aangewys is. Dit is op 27 Januarie 2018 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
![]() | ||
Datum | 27 Januarie 2018 | |
Plek | Hard Rock Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada | |
Aanbieder | Harli Lotts[1] en Angela White[1] | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Half His Age: A Teenage Tragedy | |
Meeste pryse | Justice League XXX: An Axel Braun Parody (6) Angela 3 (6) | |
Meeste benoemings | Justice League XXX: An Axel Braun Parody (13) |
Sluit
Die webkameraster Harli Lotts en aktrise/regisseur Angela White was die aanbieders, albei vir die eerste keer,[1] terwyl die komediant Aries Spears die seremoniemeester was.
In dié jaar is die GayVN-pryse ook weer vir die eerste keer in ’n paar jaar net voor die AVN-prysaand aangebied as deel van die AVN Adult Entertainment Expo.[2]