2023 Marshalltown-brand
2023 brand in Johannesburg / From Wikipedia, the free encyclopedia
Op 31 Augustus 2023 het 'n brand 'n gebou in Marshalltown, Johannesburg, Suid-Afrika verswelg, wat minstens 77 mense dood en 88 ander beseer het.[1][2][3][4] Die brand het omstreeks 01:30 ontstaan.[5] Dit is een van die dodelikste brande in Suid-Afrikaanse geskiedenis.[6]
Hierdie artikel dokumenteer 'n aktuele gebeurtenis. Inligting kan vinnig verander namate die gebeurtenis ontvou, en die eerste nuusberigte mag onbetroubaar wees. Die nuutste wysigings aan hierdie artikel mag verouderd wees. |