2021 Russiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2021 Formule Een Russiese Grand Prix is op 26 September 2021 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die 15de wedren van die seisoen gewees, en is deur Lewis Hamilton in 'n Mercedes AMG gewen. Hamilton teken hiermee sy 100ste Grand Prix-oorwinning, 'n wêreldrekord, aan.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste ronde ...
2021 Formule 1 VTB Russiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 26 September 2021 | |
Plek | Sochi Autodrom | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lando Norris | McLaren-Mercedes |
Tyd | 1:41.993 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Lando Norris | McLaren-Mercedes |
Tyd | 1:37.423 (rondte 39 van 53) | |
Podium | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
2 | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
3 | Carlos Sainz jr. | Ferrari |
Sluit