2019 Meksikaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2019 Formule Een Meksikaanse Grand Prix het op 27 Oktober 2019 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko plaasgevind. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees en die vyfde keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.
Kitsfeite Formula 1 Gran Premio de México 2019, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 Gran Premio de México 2019 | ||
---|---|---|
Datum | 27 Oktober 2019 | |
Plek | Autódromo Hermanos Rodríguez | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Charles Leclerc | Ferrari |
Tyd | 1:15.024 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Charles Leclerc | Ferrari |
Tyd | 1:19.232 (rondte 53 van 71) | |
Podium | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
2 | Sebastian Vettel | Ferrari |
3 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
Sluit