2019 Australiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2019 Formule Een Australiese Grand Prix is op 17 Maart 2019 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië gehou. Dit was die eerste wedren van die 2019-kampioenskapseisoen.
Kitsfeite 2019 Formule 1 Rolex Australiese Grand Prix, Voorste wegspringplek ...
2019 Formule 1 Rolex Australiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 17 Maart 2019 | |
Plek | Albert Park-straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:20.486 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
Tyd | 1:25.580 (ronde 57 van 58) | |
Podium | ||
1 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
3 | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
Sluit