2016 Europese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2016 Formule Een Europese Grand Prix is op 19 Junie 2016 op die Bakoe-straatbaan in Bakoe, Azerbeidjan gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste ronde ...
2016 Formule Een Grand Prix van Europa | ||
---|---|---|
Datum | 19 Junie 2016 | |
Plek | Bakoe-straatbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Nico Rosberg | Mercedes AMG |
Tyd | 1:42.758 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Nico Rosberg | Mercedes AMG |
Tyd | 1:46.485 (rondte 48) | |
Podium | ||
1 | Nico Rosberg | Mercedes AMG |
2 | Sebastian Vettel | Ferrari |
3 | Sergio Pérez | Force India-Mercedes |
Sluit