![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/37/2%252C2-Dimethylbutan.svg/langaf-640px-2%252C2-Dimethylbutan.svg.png&w=640&q=50)
2,2-Dimetielbutaan
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
2,2-Dimetielbutaan, ook bekend as neoheksaan, is 'n organiese verbinding met formule C6H14 of (H3C)3C-CH2CH3. Dit is dus 'n alkaan, inderdaad die mees kompakte en vertakte van die heksaanisomere - die enigste met 'n kwaternêre koolstof en 'n butaan-ruggraat.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | 2,2-Dimetielbutaan |
IUSTC-naam | 2,2-Dimetielbutaan[1] |
Ander name | neoheksaan[2] |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | C6H14 |
Molêre massa | 86,178 g•mol-1 |
CAS-nommer | 75-83-2 |
Voorkoms | Kleurlose vloeistof |
Reuk | reukloos |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -102 °C |
Kookpunt | 49,7 °C |
Digtheid | 0,649 g•ml-1 |
Oplosbaarheid | |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | −214,4 kJ•mol-1 |
ΔcHɵ | −4149 kJ•mol-1 |
Henry se konstante | 6,5 nmol•Pa-1•kg-1 |
Warmtekapasiteit | 186,67 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | −29 °C |
Selfontbrandingspunt | 425 °C |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Sluit