167 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 172 v.C. | 171 v.C. | 170 v.C. | 169 v.C. | 168 v.C. | ◄ 167 v.C. ► | 166 v.C. | 165 v.C. | 164 v.C. | 163 v.C. | 162 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Zeus
Astronomiese kalender -166
Ab urbe condita 587
Chinese kalender 2530 2531

庚酉 – 辛戌

Hebreeuse kalender 3594 – 3595
Hindoekalenders

Gebeure

Palestina

  • Menelaus skaf die diens van JHWH in die tempel af en vervang dit deur die aanbidding van Zeus. Die ou sonkalender van 364 dae word deur 'n maankalender van 354 dae vervang.[1]
  • Antiochus stuur sy dienare Judea toe om te sien of sy edik uitgevoer word of nie.[2]
  • 'n Joodse priester Mattathias dood in Modin een van Antiochus se gesante wat saam met 'n Jood offers aan Zeus breng.[2]
  • Mattathias vorm 'n leërtjie van vlugtelinge van Antiochus se slagting en voer hulle die heuwels in. Dit is die begin van die Makkabeeë-opstand.[2]

Rome

  • Prusias II van Bithynia besoek Rome saam met sy seun (Nicomedes II).[3]

Griekeland

  • Die eiland Delos word deur die Romeinse Senaat aan Atene teruggegee.[4]

China

  • Keiser Han Wendi 文帝 skaf verminking, soos die amputasie van die voet, af as straf.[5]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.