Die 16de eeu v.C. het geduur van 1600 tot 1501 v.C.

Thumb
Thumb
Die Grafsirkel in Mycenae, Griekeland (BO), en die masker van Agamemnon (ONDER), wat in een van die grafte ontdek is.

Gebeure

  • 1700-1500 v.C.: Horitiese verowerings.
  • 1595 v.C.: Die verwoesting van Babilon deur die Hetiete-koning Mursilis I.
  • Vanaf 1567 v.C.: Die einde van die 15de, 16de en 17de Dinastie van Antieke Egipte. Die begin van die 18de Dinastie.
  • 1556 v.C.: Die legendariese koning Kekrops I bou of herbou Athene ná die groot vloed van Deucalion en die einde van die Goue Era.
  • 1530 v.C.: Einde van die 1ste Dinastie van Babilonië.
  • 1506 v.C.: Kekrops I van Athene sterf ná ’n bewind van 50 jaar.
  • 1504 v.C.: Egipte begin om Nubië en die Levant te verower.
  • Omstreeks 1500 v.C.: Koningin Hatsjepoet in Egipte (18de Dinastie).
  • Omstreeks 1500 v.C.: Die element kwik uit dié dekade word in Egiptiese grafkelders ontdek.
  • Omstreeks 1500 v.C.: Setlaars van Kreta, Griekeland, trek na Miletus, Turkye.
  • Omstreeks 1500 v.C.: Vroeë spore van die Maja-beskawing ontwikkel in Belize.
  • Omstreeks 1500 v.C.: Die Fenisiërs ontwikkel die Fenisiese alfabet.

Dekades en jare

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.