.cm
From Wikipedia, the free encyclopedia
.cm is die Internettopvlakdomein vir Kameroen.
In 2006 kom dit aan die lig dat .cm-domeine misbruik word om verkeerd ingesleutelde .com-domeine na advertensies aan te stuur. [1]