![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d4/2002_MS4_orbit_2018.png/640px-2002_MS4_orbit_2018.png&w=640&q=50)
(307261) 2002 MS4
asteroïde / From Wikipedia, the free encyclopedia
(307261) 2002 MS4 is ’n groot klassieke Kuipergordelvoorwerp (KGV).[2] Dit is die naasgrootste bekende voorwerp in die Sonnestelsel sonder ’n naam, naas (225088) 2007 OR10. Dit is in 2002 deur Chad Trujillo en Michael Brown ontdek. Op Brown se webtuiste word dit gelys as byna vir seker ’n dwergplaneet.[7]
Kitsfeite Ontdekking, Ontdek deur ...
![]() (307261) 2002 MS4 se wentelbaan is soortgelyk aan dié van 50000 Quaoar, maar het ’n groter helling. | |
Ontdekking[1] | |
---|---|
Ontdek deur | Chad Trujillo, Michael E. Brown |
Datum | 18 Junie 2002 |
Kleinplaneet-benaming | 2002 MS4 |
Kleinplaneet-kategorie | Cubewano (Kleinplaneetsentrum)[2] Uitgebreide verstrooideskyfvoorwerp (Deep Ecliptic Survey)[3] |
Wentelbaaneienskappe[4] | |
Epog 13 Januarie 2016 | |
Afelium | 47,74 AE |
Perihelium | 35,694 AE |
Halwe lengteas | 41,717 AE |
Wentelperiode | 269,45 jaar (98 415,8 dae) |
Gem. omwentelingspoed | 4,58 km/s |
Gem. anomalie | 216,187° |
Baanhelling | 17,677° |
Lengteligging van stygende nodus | 215,963° |
Periheliumhoek | 215,534° |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 934±47 km[5] |
0,051+0,036−0,022 [5] | |
Temperatuur | ≈ 43 K |
Skynmagnitude | 20,6[6] |
Absolute magnitude | 3,7[4] 3,5±0,4 (R-band)[5] |
Sluit