ZoharFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die Zohar (Hebreeus: זֹהַר, "glans", "skittering") is die basiese werk in die letterkunde van die Joodse mistieke leer bekend as kabbala.[1] Die titelbladsy van die eerste gedrukte weergawe van die Zohar, 1558.
Die Zohar (Hebreeus: זֹהַר, "glans", "skittering") is die basiese werk in die letterkunde van die Joodse mistieke leer bekend as kabbala.[1] Die titelbladsy van die eerste gedrukte weergawe van die Zohar, 1558.