Suid-Afrikaanse musikant From Wikipedia, the free encyclopedia
Zirk Bergh was 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler vir wyle Worsie Visser. Hy was bekend vir liedjies soos Ek hou nie van werk nie, Wie't Al Daai Blomme Geplant en Dis soos dit is by die Weskus. Hy sterf op 14 Desember 2013 nadat hy homself en drie ander geskiet het.[1][2][3]
Zirk Bergh | |
---|---|
Gebore | 1958 |
Sterf | 14 Desember 2013 Potchefstroom |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, kitaar |
Assosiasies | Worsie Visser |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.