WACA-krieketveld
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die WACA (amptelik die WACA Ground[2]) is 'n sportstadion in Perth, Wes-Australië. Die stadion se naam is afgelei van die eerste letters van sy eienaars en operateurs, die Wes-Australiese Krieketassosiasie.[3]
Kitsfeite Bynaam, Ligging ...
WACA-krieketveld | ||
Perth Scorchers speel teen die Hobart Hurricanes op die WACA in 2011 | ||
Bynaam | WACA | |
---|---|---|
Ligging | Perth, Wes-Australië, Australië | |
Koördinate | 31°57′36″S 115°52′47″O | |
Eienaar | Regering van Nieu-Suid-Wallis | |
Operateur | Western Australian Cricket Association | |
Kapasiteit | 20 000[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1890 | |
Huurders | ||
Australiese nasionale krieketspan |
Sluit
Deur die geskiedenis heen is die stadion ook gebruik vir 'n verskeidenheid ander sportsoorte, insluitende atletiek, Australiese voetbal, bofbal, sokker, rugby league en rugbyunie. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en die Krieketwêreldbeker 2015 ingespan.
Die afgelope jaar het die meeste van hierdie aktiwiteite egter verhuis na ander sportplekke. Dit is ook reeds gebruik vir groot rockkonserte.