Thracia (Romeinse provinsie)Romeinse provinsie / From Wikipedia, the free encyclopedia Thracia was 'n Romeinse provinsie.[1][2] Dit het dele van die huidige Bulgarye, die noordooste van Griekeland en die Europese deel van die huidige Turkye omvat. Vir die moderne geografiese streek sien Thracië. Thracia in 125 n.C.
Thracia was 'n Romeinse provinsie.[1][2] Dit het dele van die huidige Bulgarye, die noordooste van Griekeland en die Europese deel van die huidige Turkye omvat. Vir die moderne geografiese streek sien Thracië. Thracia in 125 n.C.