The Jewel of Seven Stars
roman deur Bram Stoker / From Wikipedia, the free encyclopedia
The Jewel of Seven Stars is 'n rillerroman deur die Ierse skrywer Bram Stoker wat die eerste keer in 1903 gepubliseer is. Die storie is 'n vertelling in die eerste persoon van 'n jong man wat betrokke raak by 'n argeologiese plan om koningin Tera, 'n antieke Egiptiese mummie, te laat herleef. Dit verken temas soos imperialisme, die opkoms van die Nuwe Vrou en feminisme.
Kitsfeite The Jewel of Seven Stars, Letterkunde-portaal ...
The Jewel of Seven Stars | |
---|---|
Skrywer | Bram Stoker |
Land | Brittanje |
Taal | Engels |
Genre | Riller |
Uitgewer | Heinemann |
Uitgegee | 1903 |
Medium | Druk (hardeband) |
Bladsye | 337 |
Sluit
Die eerste Amerikaanse uitgawe is in 1904 deur Harper & Brothers uitgegee.[1][2]