Steve Jeffrey Roy Newman, is 'n bekwame Suid-Afrikaanse akoestiese kitaarspeler en 'n stigterslid van die gewilde groep Tananas.[2] Vir meer as twee dekades het Newman saam met mede Suid-Afrikaanse kitaarspeler, Tony Cox gewerk. Hy was ook 'n lid van Mondetta, 'n self-beskrywende "wêreld musiekgroep", met Gito Baloi (van Tananas) en Wendy Oldfield.

Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Steve Newman
Thumb
Agtergrondinligting
Gebore25 Januarie 1952[1]
OorsprongSalt River, Kaapstad, Suid-Afrika
Beroep(e)Musikant
AssosiasiesTananas, Mondetta
Webwerfhttp://www.stevenewman.co.za/
Sluit

Diskografie

Steve Newman

Newman se albums:

  • Your Mother is Very Worried About You (1979)
  • What do you Want (1982) solo & met Tony Cox - LP
  • 101 Ways to Play the Acoustic Guitar (1983) met Tony Cox - LP
  • Tananas (1986) met Kathryn Locke - kasset
  • Planetarium Live (c. 1989) met Tony Cox - kasset
  • Alive at Le Plaza (1993) met Tony Cox - kasset
  • About Time (2002) met Tony Cox
  • Steve Newman (2004) solo onafhanklike vrystelling
  • The World In A Guitar (2004) met Aquarian Quartet & vriende (Madala Kunene, Terence Scarr, Edi Nedilander, Ashish Joshi, Kesivan Naidoo, Errol Dyers)
  • Flavour (2008) solo

Tananas

Albums saam met die musiekgroep Tananas:

  • Tananas (1989)
  • Spiral (1990)
  • Time (1992)
  • Orchestra Mundo (1995)
  • Unamunacua (1996)
  • The Collection (1997)
  • Seed (1999) met Tananas
  • Alive in Jo'burg (2001)

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.