Sergio Pérez
Meksikaanse motorrenjaer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sergio Michel Pérez Mendoza (Spaans: [ˈseɾxjo ˈpeɾes] (luister (hulp·inligting)); gebore 26 Januarie 1990), [2] met die bynaam "Checo",[3] is 'n Meksikaanse professionele motorrenjaer wat sedert 2021 vir Red Bull Racing in Formule Een Grands Prix jaag. Hy het voorheen vir Sauber, McLaren, Force India en Racing Point deelgeneem. Hy het sy eerste Formule Een Grand Prix by die 2020 Sakhir Grand Prix in Bahrein gewen, en die rekord verbeter vir die aantal wegspronge voor 'n renoorwinning op 190.[4] Sy eerste voorwegsprong was by die 2022 Saoedi-Arabiese Grand Prix.
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
Sergio Pérez | |
---|---|
Pérez in 2019 | |
Geboortedatum | 26 Januarie 1990 (1990-01-26) (34 jaar oud) |
Geboorteplek | Guadalajara, Jalisco, Meksiko |
Nasionaliteit | Meksikaner |
Ou span(ne) | Sauber, McLaren, Force India/Racing Point[1] |
Span in 2024 | Red Bull |
Motornommer | 11 |
Inskrywings | 269 (265 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 6 |
Podiums | 39 |
Loopbaanpunte | 1593 |
Voorste wegspronge | 3 |
Vinnigste rondtes | 11 |
Eerste F1-wedren | 2011 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 2020 Sakhir Grand Prix |
Laaste wen | 2023 Azerbeidjanse GP |
Laaste inskrywing | 2024 Monaco Grand Prix |
Laaste seisoen | 2023 |
Verlede jaar plek | 2de (285 punte) |
Sluit