Rooiwangstompstert
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rooiwangstompstert (Sylvietta whytii) is 'n gelokaliseerde algemene voël in miombo- en kiaatboomveld en oewerbos. Hulle soek kos in die blaredak en is effens kleiner as die Bosveldstompstert. Die voël is 9 cm groot en weeg 8 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-faced Crombec
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Rooiwangstompstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Macrosphenidae |
Genus: | Sylvietta |
Spesie: | S. whytii |
Binomiale naam | |
Sylvietta whytii Shelley, 1894 | |
Sluit