Richard Stallman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Matthew Stallman (gebore op 16 Maart 1953 in Manhattan, New York Stad) is 'n Amerikaanse aktivis vir vrye sagteware, kuberkraker en programmeerder – ook onder sy voorletters as RMS bekend. Stallman is die stigter van die GNU-projek. Aan hom word 'n beduidende aandeel van die sukses van GNU/Linux toegeskryf, en hy was die eerste voorsitter van die Free Software Foundation, waar hy onder meer die GNU General Public License ontwikkel het.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Richard Matthew Stallman | |
---|---|
Richard Stallman in 2014 | |
Gebore | 16 Maart 1953 (1953-03-16) (71 jaar oud) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | President van die Free Software Foundation |
Bekend vir | Free software movement, GNU, Emacs, GCC |
Ouer(s) | Alice Lippman en Daniel Stallman |
Webwerf | www.stallman.org |
Sluit