Pedro Sánchez
Spaanse politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pedro Sánchez Pérez-Castejón (Spaanse uitspraak: [ˈpeðɾo ˈsaɲʧeθ ˈpeɾeθ kasteˈxon], gebore 29 Februarie 1972 in Madrid) is 'n Spaanse politikus en die regeringspresident (eerste minister)[1] van Spanje sedert 1 Junie 2018.[2]
Kitsfeite Vise, Monarg ...
Pedro Sánchez | |
Amptelike portret, 2023 | |
Eerste minister van Spanje | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 Junie 2018 | |
Vise | Carmen Calvo |
---|---|
Monarg | Felipe VI |
Voorafgegaan deur | Mariano Rajoy |
Sekretaris-generaal van die Spaanse Sosialistiese Arbeidersparty | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 17 Junie 2017 | |
Vise | Adriana Lastra María Jesús Montero |
President | Cristina Narbona |
Voorafgegaan deur | Kollektiewe leierskap |
Ampstermyn 26 Julie 2014 – 1 Oktober 2016 | |
President | Micaela Navarro |
Voorafgegaan deur | Alfredo Pérez Rubalcaba |
Opgevolg deur | Kollektiewe leierskap |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Pedro Sánchez Pérez-Castejón 29 Februarie 1972 (1972-02-29) (52 jaar oud) Madrid, Spanje |
Politieke party | Spaanse Sosialistiese Arbeidersparty |
Eggenoot/-note | María Begoña Gómez Fernández (t. 2006) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Complutense-universiteit Université libre de Bruxelles Universiteit van Navarra Camilo José Cela-universiteit |
Handtekening |
Sluit