Parasite (2019-rolprent)
2019 film deur Bong Joon-ho / From Wikipedia, the free encyclopedia
Parasite (Hangul: 기생충) is 'n swartkomedie rolprent geregisseer deur Bong Joon-ho. Die draaiboek is deur Bong Joon-ho geskryf.
Kitsfeite 기생충, Regisseur ...
기생충 | |
---|---|
Regisseur | Bong Joon-ho |
Draaiboek | Bong Joon-ho |
Ateljee | Barunson E&A Corp |
Verspreider | CJ Entertainment |
Speeltyd | 132 minute |
Land | Suid-Korea |
Taal | Koreaans |
Begroting | ₩13.5 miljard [1] (omtrent 11.8 miljoen VS$) |
IMDb-profiel |
Sluit
Dit het die Palme d'Or gewen by die 2019 Cannes-rolprentfees, die eerste Koreaanse film om die toekenning te ontvang.[2][3] Die prent het op 9 Februarie 2020 'n toonaangewende vier toekennings verower tydens die 92ste Oscar-toekenningsaand vir beste prent, beste regisseur, beste oorspronklike draaiboek en beste internasionale speelfilm. Dit was die eerste film van Suid-Korea wat die erkenning van die Oscar-toekenning ontvang het, sowel as die eerste film wat nie Engels is nie, wat die beste prent gewen het.[4]