Panda
soogdier wat geklassifiseer is in die Ursidae-familie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die groot panda (Ailuropoda melanoleuca) is 'n soogdier wat geklassifiseer is in die Ursidae-familie en voorkom in Sentraal- en Suid-China. Hoewel die reusepanda (Ailuropoda melanoleuca) eers in 1869 ontdek is en daar sedertdien min voorbeelde van hierdie dier deur dieretuine in die Westerse wêreld bekom kon word, is hierdie swart en-wit dier wat aan die wasbeer verwant is, alom bekend. Die panda het sy gewildheid te danke aan die feit dat hy soos 'n reusagtige, lewende teddiebeer lyk.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Panda | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ailuropoda |
Spesie: | A. melanoleuca |
Binomiale naam | |
Ailuropoda melanoleuca (David, 1869) | |
Subspesies | |
| |
Die verspreiding van die panda |
Sluit
- Vir die 19de eeuse Zoeloekoning Panda, sien: Mpande