Olimpus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die berg Olimpus (Grieks: Όλυμπος) is die hoogste bergreeks in Griekeland. Sy hoogste piek is Mýtikas, op 2 919 meter.[1] Dit is een van die hoogste pieke in Europa.[2]
Kitsfeite
Olimpus | |
---|---|
Ligging | Grensgebied tussen Thessalië en Masedonië, Griekeland |
Hoogte | 2 917 meter bo seevlak |
Reeks | Olimpus-massiv |
Koördinate | 40°05′08″N 22°21′31″O |
Eerste bestyging | 2 Mei 1913 |
Eerste bestyger(s) | Christos Kakalos |
Maklikste roete | Hiking |
Sluit
In Griekse mitologie is die berg beskou as die blyplek van die twaalf Olimpiese gode, die belangrikste twaalf gode van die panteon.[3]