Nathan Fillion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nathan Fillion (gebore 27 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Serenity (2005) en Slither (2006), en in die televisiereekse Firefly (2002) en Castle (2009).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Nathan Fillion | |
Geboortenaam | Nathan Christopher Fillion[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit