Nat King Cole
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nat King Cole (1917–1965) was ’n Amerikaanse sanger, bekend vir sy streelsagte stem en opnames van liefdesliedjies soos When I Fall in Love, Unforgettable en Mona Lisa.[1] Cole word algemeen as een van die beste manlike vokale jazz- en ballade-vertolkers van die 1950's en 1960's beskou.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Nat King Cole | |
---|---|
Nat King Cole in 1949 in New York | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Nathaniel Adams Coles |
Ook bekend as | Nat Cole |
Gebore | (1919-03-17)17 Maart 1919 Montgomery, Alabama |
Oorsprong | Chicago, Illinois |
Sterf | 15 Februarie 1965 (op 45) Santa Monica, Kalifornië |
Genres | Vocal jaz,z swing, traditional pop |
Beroep(e) | Musikus |
Instrumente | Klavier, koor, orrel, melodie |
Jare aktief | 1934–1965 |
Etikette | Capitol |
Assosiasies | Louis Armstrong, Natalie Cole, Frank Sinatra, Dean Martin, Bing Crosby, Ella Fitzgerald, Dinah Washington, Ray Charles, Billie Holiday, Duke Ellington |
Sluit