Moçâmedes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Moçâmedes (tussen 1985 en 2016 Namibe) is die hoofstad van die Namibe-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 92 609 in 2010 gehad.[1] Namibe het 'n koel, droë klimaat en woestynplantegroei as gevolg van sy nabyheid aan die Namibwoestyn.
Kitsfeite Moçâmedes (voorheen Namibe), Land ...
Moçâmedes (voorheen Namibe) | |
---|---|
Die strand van Moçâmedes | |
Koördinate: 15°9′S 12°12′O | |
Land | Angola |
Provinsie | Namibe |
Stigting | 1840 |
Bevolking | |
• Totaal | 92 609 |
Sluit