Marktl
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marktl, soms nie-amptelik Marktl am Inn genoem, is 'n markdorp in die Opper-Beierse distrik Altötting en administratiewe setel van die gelyknamige munisipaliteit waarin verskeie nedersettings saamgesluit het. Die dorp het bekendheid verwerf as geboorteplek van kardinaal Josef Ratzinger (Pous Benedictus XVI).
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Beiere |
Koördinate | 48°15′N 12°51′O |
Stigting (eerste verwysing) | 13de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 27,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 364 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 2 653[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 95/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Hubert Gschwendtner (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.marktl.de |