M.L. de Villiers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Marthinus Lourens (M.L.) de Villiers (die Paarl, 31 Julie 1885 - Wellington, 17 Mei 1977) was 'n leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk van 1912 tot 1930, daarna tot sy dood voltyds musikant en is veral bekend om sy toonsetting van Die Stem.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Ds. M.L. de Villiers | |
Ds. M.L. de Villiers | |
Naam | Marthinus Lourens de Villiers |
---|---|
Geboorte | 31 Julie 1885 Paarl, Kaapkolonie |
Sterfte | 17 Mei 1977 Wellington, Kaapprovinsie |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Glen Lynden, Simonstad |
Jare aktief | 1912–1930 |
Kweekskool | Kweekskool, Stellenbosch |
Sluit