Lughawe Lien Khuong
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lughawe Lien Khuong (Viëtnamees: Sân bay Liên Khương) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 28 km suid van Da Lat, in die provinsie Lam Dong en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines. Dit is die grootste van die 4 lughawens in die Sentrale Hooglandstreek van Viëtnam. Die lughawe se aanloopbaanlengte is 3 200 meter. Groot konstruksiewerk na internasionale standaarde en om groter vliegtuie te kan hanteer is in Desember 2009 voltooi.
Lughawe Lien Khuong Sân bay Liên Khương | |||
---|---|---|---|
IATA: DLI – ICAO: VVDL | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Airports Corporation of Vietnam | ||
Bedien | Da Lat, Viëtnam | ||
Hoogte bo seevlak | 3 156 vt / 962 m | ||
Landkaart | |||
Ligging binne Viëtnam | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
09/27 | 3 250 | 11 562 | Teer |
Die lughawe het 1 690 000 passasiers in 2019 hanteer, 'n toename van 18,3% teenoor dié van 2014.[1] Die lughawe kan 2 miljoen passasiers per jaar bedien.[2] Internasionale roetes het begin in 2010. Einde van 2009 met vlieënde binnelandse roetes na Hanoi en Ho Chi Minh Stad. Lugroetes in die nabye toekoms sluit in: Can Tho, Da Nang, Kambodja, Laos, Singapoer en Suid-Korea.[2]