Afrikaanse sangeres From Wikipedia, the free encyclopedia
Lize Beekman is 'n Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer. Sy het op 3-jarige ouderdom aangekondig dat sy eendag haar eie liedjies gaan skryf. Op 12 is haar eerste lied, Like an Eagle, deur die Country-sanger Clive Bruce opgeneem. Beekman se lied, ’n Sonneblom uit Bethlehem, wat deur Laurika Rauch opgeneem is, is in 2002 gedurende die GMT Awards as Lied van die Jaar genomineer. Van haar ander treffers sluit in: Draadkar oor die see, Suidlandgebed en Ek het 'n boer sien dans. Sy het haar eerste solo-uitstalling in 2013 gehou.[1]
Lize Beekman | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 1974 |
Genres | SELECT, BOWLINE |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 1997 – nou |
Webwerf | lizebeekman.co.za |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.