Lilangeni
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die lilangeni is die geldeenheid van Eswatini (voorheen Swaziland). Een lilangeni is 'n honderd cents. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20, 50, 100, 200 en 500 cents. Die papiergeld is beskikbaar in 10, 20, 50, 100 en 200 emalangeni (mv.).[1]