Leo Belgicus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Leeukaart (Nederlands: leeuwenkaart) of Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van die Lae Lande wat in 1583 deur Michael Aitsinger van Oostenryk voorgestel is.[1] In die kaart en ander wat daardeur geïnspireer is word die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitgebeeld.[2]