Langebaan
Kusdorp in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Langebaan is een van die snelgroeiendste kusdorpe in Suid-Afrika, sowat 120 km noord van Kaapstad en sowat 15 km suidoos van Saldanha aan die Langebaan-strandmeer in die munisipale gebied Saldanhabaai geleë. Die dorp is in die landdrosdristrik Hopefield geleë. Vanaf vroeg 2007 sit die hof elke Dinsdag ook op Langebaan in die veeldoelige gemeenskapsentrum.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Langebaan | |
---|---|
Koördinate: 33°5′30″S 18°2′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Weskus |
Munisipaliteit | Saldanhabaai |
Oppervlak | |
• Totaal | 20,17 km2 (7,79 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 297 |
• Digtheid | 411/km2 (1 060/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 56.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 34.7% |
• Swart mense | 7.4% |
• Ander | 1.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 76.2% |
• Engels | 19.2% |
• Xhosa | 1.3% |
• Ander | 3.3% |
Poskode (strate) | 7357 |
Poskode (posbusse) | 7357 |
Skakelkode | 022 |
Webwerf | http://www.saldanhabay.co.za |
Sluit