JetBlue Airways
From Wikipedia, the free encyclopedia
JetBlue Airways is 'n Amerikaanse laekostelugredery. Die maatskappy is in Februarie 2000 deur David Neeleman, die destydse uitvoerende hoof, gestig. Sedert 2000 het die lugdiens konstante groei beleef en het intussen groot spilpunte (fokusstede) by Long Beach (Long Beach Lughawe) en Boston (Logan Internasionale Lughawe) opgebou. Ander spilpunte sluit in Oakland (Oakland Internasionale Lughawe), Fort Lauderdale (Fort Lauderdale–Hollywood Internasionale Lughawe) en Washington, D.C. (Dulles Internasionale Lughawe).
Kitsfeite IATA, ICAO ...
| |||||||
Gestig | Augustus 1998; 25 jaar gelede (1998-08) (as NewAir) | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 11 Februarie 2000; 24 jaar gelede (2000-02-11) | ||||||
Fokusstede | |||||||
Lojaliteitsprogram | TrueBlue | ||||||
Vlootgrootte | 285 | ||||||
Bestemmings | 104[1] | ||||||
Hoofkantoor | Brewstergebou Long Island City, Queens, New York, V.S.A. | ||||||
Stigters | David Neeleman | ||||||
Sleutelpersone |
| ||||||
Werknemers | 22 000+ (2021) | ||||||
Webwerf | www |
Sluit