Jaguar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaguar (Panthera onca) is 'n katagtige soogdier wat in Sentraal- en 'n groot deel van Suid-Amerika voorkom. Die jaguar is die derde grootste kat na die tier en die leeu. Dit is ook die grootste en kragtigste kat in die Westelike Halfrond.
- Hierdie artikel handel oor die soogdier van die familie Felidae, vir die Argentynse Superrugbyspan, sien Jaguares (Superrugbyspan).
Kitsfeite Jaguar Tydperk: Vroeë tot middel Pleistoseen – Onlangs, Bewaringstatus ...
Jaguar Tydperk: Vroeë tot middel Pleistoseen – Onlangs | |
---|---|
'n Jong jaguar (Panthera onca) in die Dieretuin van Belize, wes van Belize-stad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. onca |
Binomiale naam | |
Panthera onca (Linnaeus, 1758) | |
Verspreiding van die jaguar in die verlede en hede | |
Verspreiding van die jaguar in die Amerikas |
Sluit
As gevolg van hulle kolle lyk jaguars baie soos luiperds, maar is gewoonlik groter en sterker. Hulle gedrag is ook meer soos dié van tiere. Hulle hou daarvan om naby water te bly, en soos die tier, hou hulle van swem. Hulle jag gewoonlik alleen.