Guardia Piemontese
munisipaliteit in die Italiaanse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Guardia Piemontese (La Gàrdia in Oksitaans) is 'n nedersetting in die provinsie Cosenza van die administratiewe Italiaanse streek Kalabrië met 'n bevolking van 1 928 soos op 30 November 2018.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Comune di Guardia Piemontese Comunità Occitana, Land ...
Comune di Guardia Piemontese Comunità Occitana | |
---|---|
Dorp | |
Die Middeleeuse wagtoring | |
Koördinate: 39°28′00″N 16°00′00″O | |
Land | Italië |
Streek | Kalabrië |
Provinsie | Cosenza |
Regering | |
• Burgemeester | Vincenzo Rocchetti (Burgerlys) |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,46 km2 (8,29 vk. myl) |
Hoogte | 514 m (49 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 928 |
• Digtheid | 89,84/km2 (232,7/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 87020 |
Skakelkodes | 0982 |
Webwerf | comune.guardiapiemontese.cs.it |
Sluit
Die dorp is in die 12de eeu deur godsdienstige Waldense-vlugtelinge uit Bobbio Pellice in Piëmont gevestig en het in die verlede ook as Guardia Lombarda bekendgestaan. Met tans sowat 300 aktiewe sprekers vorm Guardia Piemontese 'n klein Oksitaanse taaleiland in die suide van Italië.[1]