Gentile da Fabriano
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gentile da Fabriano,[1][2][3] Italiaans: [dʒenˈtiːle da fabriˈaːno].}} (c. 1370 – c. 1427) was 'n Italiaanse skilder wat bekend was om sy werke in die styl wat bekend staan as die Internasionaal Gotiese-styl. Hy het in verskeie plekke in Sentraal-Italië gewerk.(meestal in Toskane). Sy bekendste werke is sy Aanbidding van die Magi van die Strozzi Altaarstuk (1423), en die Vlug na Egipte.